TREsemmé Maandag weer terug op die rakke

Deel hierdie storie / Share this story

Die verkoop van TREsemmé-produkte sal, volgens die diskresie van die handelaar, vanaf Maandag 21 September weer hervat,” het Athini Watu, van die verbruikersentrum, aan FiNDiT bevesting.

Hierdie produkte was vir 10 dae van alle rakke verwyder na ‘n advertensie wat ras-aanstootlik bevind is, Clicks in botsing met die EFF gebring het.

Volg Find-it hier.