Die stelsel vir motorregistrasies by die Sol Plaatje-munisipaliteit is tans van lyn af.
Die volgende dienste sal tot verdere kennisgewing nie beskikbaar wees nie:
Hernuwing van bestuurderslisensies
Aansoek om afsprake vir rybewyse
Aansoek om afsprake vir leerlinglisensies
Aansoek om PrDP
Die munisipaliteit sal weer ’n kennisgewing uitreik sodra die stelsel weer aanlyn is.



