September 28, 2020

Jack Parow wys sy nuwe hoed/gesigmasker

Jack Parow, die bekende kletsrymer, het sy nuwe hoed/gesigmasker op sosiale media gewys.

Parow is vir sy lang hoede bekend wat hy op sy vertonings dra. Hy het op sy Facebook-blad die maatskappy The Real Crystal Birch bedank wat hy gebruik vir die ontwerp en maak van sy hoede. Parow spog verder en sê hy is nou gereed om op te tree.

Volg Find-it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: