September 28, 2020

Weermaglid wat vrou glo met MIV besmet, later in hof

’n Oudweermagoffisier wat op aanklag van poging tot moord teregstaan se verhoor sal volgende jaar op 27 Januarie begin.

Dié weermaglid het na bewering ’n vrou sonder haar wete met MIV besmet.

Adv. Phyllis Vorster van AfriForum se vervolgingseenheid het gesê die beskuldigde het Woensdag weer in die landdroshof in Pretoria verskyn. Sy regsverteenwoordiger het aan die hof gesê hy is vir die res van die jaar nie beskikbaar nie en het tyd nodig om die dossier te bestudeer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: