Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 13 564 positiewe gevalle, waarvan 10 256 van die virus genees is. Daar is dus 3 130 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 176.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1130027890724696/?sfnsn=scwshmo&extid=t53RVZ7FTRWMAFaK