September 28, 2020

AD – Ateljeewoonstel te huur

Skakel vir Wanita by 082 412 0992 vir die kans om ‘n ateljeewoonstel te huur vir net R5 000 per maand, water en elektrisiteit is ingesluit.

Die woonstel is semi-gemeubileerd, geen troeteldiere word toegelaat nie, verkieslik nie-roker.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: