Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 956 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 650 749 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 3 928 614 toetse vir die virus doen. Daar is 579 289 persone van die virus genees en 15 499 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.