September 28, 2020

Avengers-akteur wys per ongeluk geslagsdeel op Instagram

Chris Evans, Hollywoord-akteur, wat die rol van Captain American in die Avengers-fliek vertolk, het die internet op hol gejaag nadat hy per ongeluk foto’s van ’n geslagsdeel gewys het.

Sy of iemand se geslagsdele

Evans het ’n video op Instagram gedeel wat wys hoe hy ’n speletjie saam met sy jongste broer speel. Nadat die video geëindig het, het Evans se fotogalerye op die video geopen en ’n foto van sy of iemand se geslagsdeel gewys.

Hy het die video dadelik verwyder toe hy sy fout agterkom, maar dit het vinnig die hoof onderwerp op Twitter geword. Baie aanhangers het die geleentheid gebruik om grappe op sosiale media te maak.

Volg Find-it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: