September 28, 2020

Jackass-ster oorlede

Stevie Lee (54), bekende akteur van Jackass en American Horror Story, is Woensdag 9 September 2020 onverwags in sy huis oorlede. Hy was ook ’n bekende stoeier, maar was veral bekend vir sy rol in Jackass 3D.

Lee se familie het die nuus bevestig en gesê dat hy onverwags in sy huis dood is. Hy was ook gewild onder stoei-aanhangers met die verhoognaam “Puppet The Psycho Dwarf”.

Huldeblyke aan Lee het op sosiale media ingestroom, met aanhangers wat die ontslape kunstenaar beskryf het as ’n  legende en een van die taaiste ouens ooit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: