September 28, 2020

Onthou jy nog – weggooikamera?

Onthou jy nog hierdie weggooikameras? ’n Mens het ’n film binne-in gesit wat jy later kon uithaal en laat ontwikkel. Het jy ook so een gehad? Wys ons jou mooiste foto wat jy met so ’n kamera geneem het.

Die tans bekende weggooikamera is in 1986 deur Fujifilm ontwikkel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: