September 28, 2020

Tweede brand woed binne ’n week in die Suid-Afrikaanse Nasionale Park

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Park het binne enkele dae ‘n tweede brand op een van sy persele aangemeld.

Maandag het ‘n brand ​​by die Berg en Dal-restaurant uitgebreek wat in ‘n ruskamp in die Krugerwildtuin geleë is. SANparks het foto’s van die brand op Twitter gedeel en gevra mense moenie spekulasies oor die brand maak nie.

Ses dae terug het ‘n brand by die winkelstoor van die Letaba-ruskamp in die noordelike streek van die Krugerwildtuin ontstaan.

Die oorsaak van beide die brande is steeds onbekend. Niemand is in die voorvalle beseer nie.

Volg Find-it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: