OPVOLG: EFF en Unilever bereik ooreenkoms

Deel hierdie storie / Share this story

Unilever het ingestem om TREsemmé-produkte van alle kleinhandelwinkels se rakke vir ’n periode van 10 dae te verwyder. Unilever gaan ook ’n verskoning uitreik aan alle Suid-Afrikaners, veral swart vrouens.

Dit volg na vandag se vergadering in Johannesburg tussen die EFF en Unilever na die rasaanstootlike advertensie op Clicks se webtuiste.