KIMBERLEY – Daar was pas ‘n ongeluk op die hoek van MacDougall- en Memorialstraat.
‘n Vragmotor en ‘n Mercedes was by die ongeluk betrokke.
Nooddienste is op die toneel en die trok staan in die middel van die pad.
Kies ‘n alternatiewe roete.