Clicks geforseer om toe te maak

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT is regstreeks in die Diamond Pavilion Mall waar die EFF Clicks forseer om hulle deure te sluit.

FiND iT

EFF verklaar “oorlog” teen Clicks

 2 hours ago Elbeth Marais

Julius Malema, leier van die EFF, dreig Clicks met “oorlog” nadat hulle swart vroue se hare as “droog en beskadig” beskryf het.

“As hulle hul oorlog soek, gee dit vir hulle. Dit geld ook vir winkelsentrumeienaars wat julle toegang weier. Niemand sal swartmense disrespekteer na 2013 en geen gevolge dra nie. As dit die dood beteken, dan is dit so. Ons is reg vir die grootste opoffering om swart mense te regverdig,” het Malema op Twitter gedeel.

Lees meer hier.

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/626237911651918/