Plaasaanvalle en moorde is vandag die hooffokus tydens die sitting van die parlement se nasionale vergadering. Partylede gaan aan ’n debat oor die onlangse vlaag aanvalle en moorde op boere en plaaswerkers debatteer.
Die debat, wat deur die DA aangevra is, het 14;00 begin.
Volg Find-It hier.



