Skaap vir R7.9 miljoen opgeveilElbeth MaraisAugust 31, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Skaap is vir R7.9 miljoen opgeveil nadat talle mense teen mekaar gebie het. Die skaap se beginprys was aanvanklik R229 892. Die skaap hou tans die rekord vir die duurste skaap wat by ’n veiling verkoop is. In 2018 is een vir R5.1 miljoen verkoop. Previous Post Meisie (3) oorleef vlieërongeluk Next Post Onthou jy nog die tamaghotchi?