Het jy een gehad? Hoe lank het jou diertjie gelewe? Ken vandag se generasie nog dié speelding?
Deel jou tamagotchi storie hier.
Die tamagothci is ’n elektroniese speelding met ’n digitale beeld van ’n dier, waarna die ‘eienaar’ moet omsien en daarop moet reageer asof dit ’n lewende troeteldier is. Die tamagotchi is in 1996 bekendgestel.



