Hoe bekendes hulle besig hou

Deel hierdie storie / Share this story

Met die Covid-regulasies moes baie bekendes terugstaan en eers ‘n breuk neem van hulle besige skedules.

Baie Suid-Afrikaanse sangers het virtuele vertonings vir aanhangers op Facebook gehou.

‘n Aanlyn winkel

Komediante soos Schalk Bezuidenhout het inperkingsvideo’s opgelaai wat almal laat skaterlag het. Schalk het al meer as 100 600 mense wat hom op Facebook volg. Hy het self met die hulp van sy verloofde, Mica Mckechnie, ‘n aanlyn winkel begin waar mens T-hemde kan koop met snaakse sêgoed op.