Geen geld vir gestrande Suid-Afrikaners

Deel hierdie storie / Share this story

Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, sê aan SABC die regering het nie geld om Suid-Afrikaners wat nogsteeds oorsee gestrand is weens die Covid-19-pandemie, geldelik te help om terug te keer nie.

Suid-Afrikaners is steeds gestrand in lande oorsee en hulle kan nie die regering vir hulp vra nie. Party Suid-Afrikaners sit moedeloos sonder familie en werk.

Volg Find-it hier.