Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste Covid-19-syfers in Suid-Afrika is gister deur dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, bekendgemaak.

Die infeksiesyfer het oornag met 1 677 gestyg. Daar is nou in totaal 611 450 positiewe gevalle. Daar is ook 13 159 persone van die virus genees.

Die sterftesyfer staan op 13 159 en die land se gesondheidspanne kon tot op hede 3 564 065 toetse doen.