Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 9 322 positiewe gevalle, waarvan 6 106 van die virus genees is. Daar is dus 3 108 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan steeds op 106.



