FiND iT AUCTIONS nuwe Whatsapp groep

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – FiND iT AUCTIONS se nuwe Whatsapp-groep is aktief en gereed om jou op hoogte te hou van watter veiling wanneer gebeur, waar jy na produkte kan kyk en hoe om te bie!

Makliker, vinniger, persoonlik en veilig.

Jy mag onder geen omstandighede 26 – 27 Augustus 2020 se veiling misloop nie. Staalkaste, kantoortoerusting, motorhysers – tot ’n forklift – is angstig op soek na nuwe eienaars.

FiND iT Auctions hanteer die insolvente veiling, so indien jy opsoek is na die winskopie van die jaar is hierdie jou geleentheid. Alle items kan besigtig word op die 25ste Augustus te Container World.

Streng terme en voorwaardes geld. ’n Terugbetaalbare R100 is betaalbaar en die veiling strek oor 2 dae, vanaf 10:00, 26 Augustus, tot 15:00, 27 Augustus 2020.  

Vir enige navrae is u welkom om vir Rudi Ferreira te skakel by 0716867200

Sluit nou aan by die Whatsapp groep hier.