Nuutste Covid-19-syfers in die Noord-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 9 129 positiewe gevalle, waarvan 5 821 van die virus genees is. Daar is dus 3 200 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan steeds op 106.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1112393462488139/?sfnsn=scwspmo&extid=5CHEzOpjtE56gDuH