KYK: Juma-moskee brand af

Deel hierdie storie / Share this story

Die Juma-moskee in Durban, meer bekend as die Grey Street-moskee, is besig om af te brand.

Die moskee is byna 100 jaar oud.

Robert Mckenzie, EMS-woordvoerder, sê die spesifieke oorsaak van die brand is nog onbekend. Hy sê verder ‘n groot gedeelte van die gebou is beskadig.

Geen beserings is nog aangemeld nie.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1092721841142841/