KIMBERLEY – Daar is gebarste pype in Michealstraat in Haberveld, in Blackstraat en in Meyerstraat.
Die pype is klaar by Sol Plaatje-munisipaliteit aangemeld en kan dalk die rede wees vir die omliggende areas se swak waterdruk.