Eerste tou sedert drankverkope wettig isFiND iT SpanAugust 20, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Alhoewel Suid-Afrikaners van Dinsdagoggend af weer wettiglik drank kon koop, het FiND iT vanmiddag vir die eerste maal ‘n tou mense voor ‘n drankwinkel gesien. Het jy al gaan drank koop? Moes jy ook in ‘n ry wag? Previous Post Inwoner raadop oor dreinprobleme Next Post Munisipale vragmotor ry talle kere oor man