’n Astroїed so groot soos ’n motor (SUV om spesifiek te wees) het die naweek die aarde met ’n spoed van 44,400 km/h met ’n skrapse 2 950 km gemis.
NASA
Volgens NASA was niemand van hierdie gebeurtenis bewus nie. Dis sover die naaste wat ‘n astroїed die aarde verbygegaan het sonder om dit te tref.
Daar sou nie veel skade gewees het indien die astroїed wel die aarde getref het nie, het NASA bekend gemaak.
Volg Find-It hier.



