Almal ken die bekende klerewinkel PEP wat alreeds vir meer as 55 jaar in Suid-Afrika handel dryf. Alle Suid-Afrikaners is bekend met die logo wat met die winkel geassosieer word.
Logoverandering
PEP het vir ’n verrassing gesorg toe hulle Maandag ‘n logoverandering aangekondig het. Dit sal oor die loop van die volgende paar jaar in al 2,350 winkels gebruik word.
Volg Find-It hier.



