Die land skuif vanaand om middernag na vlak twee. Die minister, dr. Nkosazama Dlamini-Zuma, sal vandag om 14:00 nuwe inligting rakende die skuif na vlak twee bekendmaak.
Hou Find-It dop vir die nuutste verwikkelinge.