Willem Christiaan Venter (63) het vyf jaar tronkstraf gekry na hy met die Eskom-kragmeter van sy plaas in die Vrystaat gepeuter het.
R750 000
Na ‘n pleitoorooreenkoms is die vyf jaar opgeskort indien hy Eskom kan terugbetaal. Venter sal R750 000 aan Eskom terug betaal. As deel van die ooreenkoms mag Venter nie skuldig aan ‘n soortgelyke oortreding bevind word nie.
Petrusburg-landdroshof
Die hofsaak het in die Petrusburg-landdroshof plaasgevind.



