VERMIS: Sindiswa Rum (22)

Kraaifontein. – Die 22-jarige Sindiswa Rum het Dinsdag in Kraaifontein, Wes-Kaap vermis geraak. Haar ma het haar Dinsdag 22:00 as vermis aangemeld omdat sy nie na nagskof by die huis opgedaag het nie.

Rum is laas by die Nyanga-polisiekantoor gesien. Sy was in haar uniform saam met ‘n onbekende persoon en in ‘n wit voertuig.

Enigiemand met inligting oor Sindiswa Rum skakel vir sers. Andiswa Magqesha 082 469 3391 of 071 485 5806.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *