Gewapende roof by Just RiteTania SmithAugust 14, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story nuusflits Daar was omstreeks ‘n halfuur terug ‘n gewapende roof by Just Rite in Galeshewe Rd. Na wat verneem word het drie verdagtes die winkel met handwapens binnegestorm. ‘n Groot hoeveelheid kontant word vermis. Die polisie is op die toneel. Previous Post VERMIS: Sindiswa Rum (22) Next Post Drie verdagtes steeds soek na gewapende rooftog