Drie verdagtes steeds soek na gewapende rooftog

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Drie verdagtes is steeds soek na ‘n gewapende roof wat vandag by Just Rite in Galeshewe plaasgevind het.

Na wat verneem word het drie verdagtes die winkel met handwapens binnegestorm.

‘n Groot hoeveelheid kontant word vermis.

FiND iT het navraag by die polisie gedoen