FiND iT lesers vier Vrouedag. Wie inspireer jou vandag? Kyk wat sê Lize-Mari Niemann oor haar ma.
My ma, Elize Niemann, 23 jaar ‘n polisievrou en nou sterk besig as ‘n raadslid. Sterkste vrou wat ek ken wat terugstaan vir niks en my altyd geleer het dat jy nooit iemand anders in die oë moet kyk nie. Jy moet altyd hard werk vir dit wat jy het. Trots om haar my ma te noem. #superwoman



