“My vrou en my hart se punt”

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT lesers vier Vrouedag. Wie inspireer jou vandag? Kyk wat sê Daniel Rudolph Fourie oor sy vrou.

My vrou en my hart se punt van 39 jaar. Sy weet presies wat om te sê of te doen om my om haar pinkie te draai. Baie goeie kok, en sy is getrou en daarby sexy verby wat woorde nie kan beskrywe. Sy altyd besig in die huis met my of die diere. Sal lief hê verby die ewigheid. – Daniel Rudolph Fourie