FiND iT lesers vier Vrouedag. Wie inspireer jou vandag? Kyk wat sê Alicia Posthumus oor haar ma.
My ma, Elsabe Ludick. ‘n Ma wie enige iets vir haar kinders sal doen. ‘n Ma na wie ons opkyk en ons ondersteun maak nie saak watter berg voor my lê nie. En ‘n fantasties ouma vir die kleinkinders. En more op vrouedag is haar verjaarsdag. Wens so ek kon daar wees. Ma moet lekker verjaar. Sien een van die dae. – Alicia Posthumus



