Vandale kry kragboks beetFiND iT SpanAugust 7, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ‘n Kragverspreidingsboks op die hoek van Milner- en Hendersonstraat het gisteraand onder vandalisme deurgeloop. “Ek wil graag vir die elektrisiteitspan dankie sê vir hulle spoedige reaksie,” sê Ockie Fourie, DA-raadslid. Previous Post Bylsma kry twee keer lewenslank Next Post Steroïede en verpakking van R3 milj. gekonfiskeer, vier in hegtenis