NOU is die perfekte tyd om jou dak oor te verf. Voor die somerhitte kom. Besoek Vermeulens Built It vir al jou verfbenodighede. Onthou om jou dak eers af te was voor jy begin verf.
Vermeulens Build it by Georgestraat 35-50 of bel 053 832 9666.
Die winkel in Galashewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 11400



