Groot chaos heers in Carringtonweg hier nadat ‘n vermeende inbreker glo hier by ‘n huis wou inbreek.
FiND iT is op pad na die toneel en hou jou op hoogte. TSS en die polisie is ook op die toneel.
As jy nuuswenke het van iets wat in jou area gebeur, stuur dit aan 0761633746.



