NOORD-WES – Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ’n Paartjie, Schalk Coetzee (64) en sy vrou, Lana (63), op hul plaas in Reivilo, Noord-Wes aangeval het.
Die verdagtes in gister deur gemeenskapslede en polisie in ‘n wildskamp net buite Schweizer-Reneke vasgetrek. Al drie is in hegtenis geneem.
Lize Smit, distrik koördineerder van Afriforum in die karoo, het aan FiND iT bevestig die verdagtes is in hegtenis geneem.
Lees die vorige artikel hier.



