KIMBERLEY – Hoërskool Adamantia het ‘n video op hulle Facebook-blad gedeel van die veiligheidsmaatreëls en prosedures wat gevolg sal word wanneer leerlinge op 8 Junie terugkeer skool toe.