Dr. Zwelini Mkhize, die minister van gesondheid, het vandag die nuutste koronasyfers in Suid-Afrika bekendgemaak.
Daar is nou 35 812 gevalle van die virus in Suid-Afrika.
Die gevalle word só volgens provinsie ingedeel:
Oos-Kaap: 4 324
Vrystaat: 299
Gauteng: 4 274
KwaZulu-Natal: 2 637
Limpopo: 193
Mpumalanga: 132
Noord-Wes: 271
Noord-Kaap: 91
Wes-Kaap: 23 583
Onbekend: 6



