AD – Lekker Wenk Woensdag-wenner

Deel hierdie storie / Share this story

Baie geluk aan Elmarie Swart wat die R1000 koopbewys van Vermeulens Build It gewen het! “Ek kan dit nie glo nie! Ek kan nie wag om in te loer nie .” sê Elmarie Swart.

Vermeulens Build It gee elke maand ‘n R1000 koopbewys weg as deel van die Lekker Wenk Woensdag-projek. Hou net elke Woensdag FiND iT dop vir die Lekker Wenk en jy kan ook inskryf. Wat sou jy wou koop?