Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens word sneeu verwag vir vandag 26 Mei in die Wes-Kaap, die hoëveld in die Oos-Kaap, Lesotho en die suidelike hoëveld van die Noord-Kaap.
SnowReportSA het foto’s op hulle Facebook-blad gedeel wat inwoners van Rogge Cloof in Sutherland ingestuur het.