August 4, 2021

Covid-19: Nuutste syfers

Die nuutste koronasyfers in Suid-Afrika is gister bekendgemaak.

Ná die laaste aankondiging het die aantal Covid-19-gevalle met 1 218 gestyg, wat beteken daar is ’n totaal van 21 343 positiewe gevalle in Suid-Afrika.

Die land se sterftesyfer staan op 407 en 10 104 persone is al van die virus genees.

Die land se gesondheidspanne en hospitaalgroepe kon tot op hede 564 370 toetse vir Covid-19 doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *