President Cyril Ramaphosa aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa sal nou binnekort Suid-Afrikaners toespreek oor die land se strategie om die verspreiding van die koronavirus te vertraag.

Die president se toespraak volg na onlangse vergaderings met die kabinet en die nasionale koronavirus-raad oor die land se oorskakeling van vlak vier tot vlak drie van inperking.