Covid-19: Nuutste syfers pas bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste koronasyfers in Suid-Afrika is pas bekendgemaak.

Ná die laaste aankondiging het die aantal gevalle met 831 gestyg, wat beteken daar is nou ’n totaal van 14 355 Covid-19-gevalle in Suid-Afrika.

Die land se sterftesyfer staan op 259 en 6 478 persone is al van die virus genees.