20 Gig data vir R149 beskikbaar by Cell C

Deel hierdie storie / Share this story

Cell C Newpark, Cell C in die North Cape mall en Cell C Kuruman is tydens vlak-4 van die nasionale inperking oop. Vir jou gerief kan jy nou hulle besigheidsure en datapakkette hier kry.

Besigheidsure:

Maandag tot Vrydag: 09:00 – 17:00
Saterdag: 09:00 – 13:00

Datapakkette:

Prepaid alleenlik:
R500 – 50 gig data
Geldig vir ses maande

SIM-kaart alleenlik/ maand tot maand kontrak:
R149 –  10 gig anytime data + 10gig night time data

SIM-kaart + router:
R189 – 10 gig anytime data + 10gig night time data

Cell C voldoen aan al die wette op rampbestuur.