Die grendeltydperk beteken nie dat jy nie na jouself kan kyk nie. Kalahari-skoonheidsprodukte het nou home-kits saamgestel wat dit sal laat lyk asof jy sopas uit Genade-skoonheidsalon gestap het.
Om home-kits te bestel kan jy vir Anita Mienie skakel by 073 202 9777



