CLR Electrical het ‘n Midea ns12-13c1 3 bar-verwarmer teen slegs R349 beskikbaar.
Indien jy van hierdie promosie gebruik wil maak kan jy hulle skakel by 053 831 2010. Besoek hulle by 117-119 Georgestraat. Jy kan ook HIER klik om verdere kontakbesonderhede te kry.



